NGC 2207 en IC 2163
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
NGC 2207 en IC 2163 | ||||
Die twee interaktiewe sterrestelsels NGC 2207 en IC 2163. (Bron: ESO) | ||||
Soort stelsel | Interaktiewe sterrestelsels | |||
Sterrebeeld | Groot Hond | |||
Tipe | SAB(rs)bc pec / SB(rs)c pec[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 06h 16m 22.0s / 06h 16m 28.0s[1] | |||
Deklinasie | -21° 22′ 22″ / -21° 22′ 33″[1] | |||
Skynmagnitude | 12,2 / 11,6[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 81 ± 39 miljoen | |||
Rooiverskuiwing | 2 741 ± 15 / 2 765 ± 20 km/s[1] | |||
Ander name | RR59 132, PGC 18749 / 18751 | |||
|
NGC 2207 en IC 2163 is twee interaktiewe spiraalsterrestelsels sowat 80 miljoen ligjare van die Aarde af[2] in the sterrestelsel Groot Hond wat besig is om te bots. Albei is in 1835 deur John Herschel ontdek. Tot dusver is vier supernovas al in NGC 2207 gesien (SN 1975A, SN 1999ec, SN 2003H en SN 2013ai).
Eienskappe
[wysig | wysig bron]NGC 2207 is besig om IC 2163 se materiaal aan te trek, maar anders as die Antenne- en Muise-sterrestelsels is hulle nog twee aparte stelsels omdat hulle in die beginfase van samesmelting is. In sowat ’n miljard jaar sal hulle na verwagting saamsmelt en ’n elliptiese sterrestelsel vorm.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "NASA/IPAC Extragalactic Database". Results for NGC 2207 / IC 2163 (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2002. Besoek op 25 November 2006.
- ↑ "Distance Results for NGC 2207". NASA/IPAC Extragalactic Database. Besoek op 22 Mei 2010.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- HST: "A grazing encounter between two spiral galaxies"
- NGC 2207/IC 2163 Geargiveer 12 Oktober 2007 op Wayback Machine
- NGC 2207 by ESA/Hubble Geargiveer 17 Mei 2008 op Wayback Machine
- Spitzer-ruimteteskoop Geargiveer 12 Junie 2008 op Wayback Machine
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie NGC 2207 en IC 2163.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia