Ponta Delgada
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Portugal |
Gebied | Asore |
Koördinate | 37°45′N 25°40′W / 37.750°N 25.667°W |
Stigting | 1450 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 231,90 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2004) | 46 102 |
- Bevolkingsdigtheid | 278,21/vk km |
Tydsone | UTC -1 |
Burgemeester | José Manuel Bolieiro |
Amptelike webwerf |
Ponta Delgada is sedert 1450 die hoofstad en grootste stad van die Asore, 'n oorsese gebied van Portugal tussen Noord-Amerika en Europa in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2004 'n bevolking van 46 102 gehad en 'n oppervlakte van 231,90 km².
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ponta Delgada.