Gaan na inhoud

Reutlingen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Reutlingen

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Baden-Württemberg
 Koördinate 48°29′N 9°13′O / 48.483°N 9.217°O / 48.483; 9.217
 Stigting (eerste verwysing) 1089/1090
 Stadstatus
 Oppervlakte:  
 - Totaal 87,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 382 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2018) 115 966[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1300/vk km
 Tydsone UTC+1 (MET)
 - Somertyd UTC+2 (MEST)
 Burgemeester Barbara Bosch
 Amptelike Webwerf reutlingen.de

Reutlingen is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 112 735 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 87,1 km². Die stad is 31 kilometer suid van Stuttgart en 57 kilometer wes van Ulm geleë. Sedert 1989 is Reutlingen 'n stad met 'n bevolking van meer as 116 000 inwoners. Die stad is bekend as "poort van die Swabiese Alb".

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Bevölkerungsentwicklung in den Gemeinden Baden-Württembergs 2011" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 Mei 2013. Besoek op 15 Desember 2012.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy