Society of Architectural Historians
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Society of Architectural Historians (SAH) is 'n internasionale nie-winsgewende organisasie met setel in Chicago, Verenigde State wat die bestudering en bewaring van die wêreld se argitektoniese erfenis bevorder. Die SAH het sowat 3 500 lede, onder wie argitektuurhistorici, argitekte, landskapsargitekte, bewaringsdeskundiges, studente en spesialiste in verwante velde en belangstellende lede van die algemene publiek.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Aanlyn-ensiklopedie
- Boekreeks - Buildings of the United States (BUS)
- Buildings of the United States - Volumes
- University of Virginia Press - Buildings of the United States Geargiveer 5 Junie 2020 op Wayback Machine
- Media