Gaan na inhoud

Tarkarivier

Koördinate: 32°18′53″S 25°43′30″O / 32.31472°S 25.72500°O / -32.31472; 25.72500
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tarkarivier
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Oorsprong Bamboesberg
Monding Groot-Visrivier
Monding-hoogte 815 m
Ligging van Tarkarivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Tarkarivier
Tarkarivier
Koördinate: 32°18′53″S 25°43′30″O / 32.31472°S 25.72500°O / -32.31472; 25.72500

Die Tarkarivier is 'n rivier wat 13 km suidwes van Tarkastad verbyvloei, sentraal in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Saam met die Baviaansrivier, Grootbrakrivier en die Katrivier vorm dit die bolope van die Groot-Visrivier.[1]

Beide die Lake Arthur-dam en die Kommandodrifdam dam die rivier op. Laasgenoemde dam is in die Kommandodrif-natuurreservaat.

Die Tarkarivier is 'n deel van die "Vis tot Tsitsikama-waterbestuursgebied".[2]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Transactions of the Geological Society of London. Geological Society of London. 1856. p. 57. Besoek op 11 Januarie 2010.
  2. Fish to Tsitsikama WMA 15
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy