Gaan na inhoud

Trégor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Drapeau du Trégor
Drapeau du Trégor
Pays du Trégor
Pays du Trégor
'n Jong dame dra die volksdrag van Trégor tydens 'n optog

Trégor (Bretons: "Bro-Dreger") is een van die nege historiese provinsies van Bretagne. Met sy ligging in die noordwestelike deel van Bretagne beslaan Trégor die westelike deel van die département Côtes-d'Armor en 'n klein gedeelte van die noordwestelike Finistère oos van Morlaix. Sy hoofstad is Tréguier. Die gebied behoort tot die histories Bretonssprekende weste van Bretagne; sy bewoners het oorspronklik die Tregoriese dialek as omgangstaal gebesig.

Die huidige Trégor bestaan uit 127 dorpe, met 'n totale oppervlak van 2 251 vierkante kilometer en 'n bevolking van 192 243 mense (1999).

Die historiese provinsies van Bretagne Drapeau de la Bretagne
CornouailleDolLéonNantaisRennesSaint-BrieucSaint-Malo – Trégor – Vannetais
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy