Gaan na inhoud

Uraan-238

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Uraan-238 
 
Protone 92 
Neutrone 146 

Status

Status langlewende oerisotoop  

Navigasie

23892U
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Uraan-238 (U-238) is die isotoop van uraan wat die meeste voorkom in die natuur. Dit is nie splytbaar nie, maar wel 'n fertiele materiaal: dit kan stadige neutrone opvang en na twee beta-ontbindings kernsplytbare plutonium-239 word.

Natuurlike vervalketting

[wysig | wysig bron]
8 gram uraan-238, in olie bewaar
Isotoop Tipe radiasie(1) Halfleeftyd
↓ Uraan-238 (23892U) α (Eerste α partikel) 4.47 miljard jare
↓ Torium-234 (23490Th) β (Eerste β) 24 dae
↓ Protaktinium-234 (23491Pa) β (Tweede β) 6.7 ure
↓ Uraan-234 (23492U) α (Tweede α) 240 000 jare
↓ Torium-230 (23090Th) α (Derde α) 77 000 jare
↓ Radium-226 (22688Ra) α (Vierde α) 1 602 jare
↓ Radon-222 (22286Rn) α (Vyfde α) 3.8 dae
↓ Polonium-218 (21884Po) α (Sesde α) 3.1 minute
↓ Lood-214 (21482Pb) β (Derde β) 27 minute
↓ Bismut-214 (21483Bi) β (Vierde β) 20 minute
↓ Polonium-214 (21484Po) α (Sewende α) 0.000164 sek
↓ Lood-210 (21082Pb) β (Vyfde β) 22 jare
↓ Bismut-210 (21083Bi) β (Sesde β) 5 dae
↓Polonium-210 (21084Po) α (Agtste α) 138 dae
→Lood-206 (20682Pb) - Stabiel

Uraan-238 verval soos volg na lood-206:

(1) Kyk Alfaverval en Betaverval.

Kyk ook

[wysig | wysig bron]


Ligter:
uraan-237
Uraan-238 is 'n
isotoop van uraan
Swaarder:
uraan-239
Vervalproduk van:
plutonium-242 (α)
protaktinium-238 (β-)
Vervalketting
van uraan-238
Verval na:
torium-234 (α)
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy