Gaan na inhoud

Yoshijirō Umezu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Yoshijirō Umezu (梅津 美治郎, Umezu Yoshijirō) (4 Januarie 1882 - 8 Januarie 1949) was 'n Japannese generaal in die Tweede Wêreldoorlog en hoof van die Generale Staf van die Leër gedurende die laaste jare van die konflik. Hy is aan oorlogsmisdade skuldig bevind en tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis.

Hy is op 8 Januarie 1949 in die gevangenis aan dikdermkanker oorlede.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy