Gaan na inhoud

Zcash

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Zcash-logo.

Zcash is 'n gedesentraliseerde, oopbron-kriptogeldeenheid wat in 2016 bekendgestel is. Dit het 'n blokketting-tegnologie genaamd "zk-SNARKs" (Zero-Knowledge Succinct Non-Interactive Arguments of Knowledge) en bied 'n hoër mate van privaatheid en anonimiteit in vergelyking met Bitcoin.

Zcash is gebaseer op die Bitcoin-kode, het dieselfde hoeveelheid beperkte munte beskikbaar (21 miljoen) en is geskep deur Zooko Wilcox-O'Hearn en die Zcash Company, wat later na die Electric Coin Company hernoem is.

Sie ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy