Cunoniaceae
Cunoniaceae | |
---|---|
Blomme van die Eucryphia. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | Cunoniaceae |
Genera | |
Acrophyllum |
Cunoniaceae is die Wilde-elsfamilie wat hoort tot die orde Oxalidales. Hierdie familie het 350 spesies wêreldwyd waarvan twee spesies in Suider-Afrika voorkom en al twee bome is. Wilde-elsbome is oor die algemeen groot.
Kenmerke van die familie
[wysig | wysig bron]Die blare is teenoorstaande en óf getrifolioleer óf veervormig saamgestel. Hulle is taamlik groot, tot 150 mm lank. Die pinnas se rande is skerp getand. Daar is groot steunblare wat groot, duidelike littetekens laat wanneer hulle afval. Die groeivorm is normaalweg regop maar leun soms oor oor strome.
Spesies
[wysig | wysig bron]Die volgende spesies kom in Suid-Afrika voor:
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Cunoniaceae. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III" (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 6 Julie 2013.