Gaan na inhoud

Cunoniaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Cunoniaceae
Blomme van die Eucryphia.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Cunoniaceae

Genera

Acrophyllum
Acsmithia
Aistopetalum
Anodopetalum
Bauera
Caldcluvia
Callicoma
Calycomis
Ceratopetalum
Codia
Cunonia
Davidsonia
Eucryphia
Geissois
Gillbeea
Gumillea
Hooglandia
Lamanonia
Pancheria
Platydiscus
Platylophus
Pseudoweinmannia
Pullea
Schizomeria
Spiraeanthemum
Tropidogyne?
Vesselowskya
Weinmannia

Cunoniaceae is die Wilde-elsfamilie wat hoort tot die orde Oxalidales. Hierdie familie het 350 spesies wêreldwyd waarvan twee spesies in Suider-Afrika voorkom en al twee bome is. Wilde-elsbome is oor die algemeen groot.

Kenmerke van die familie

[wysig | wysig bron]

Die blare is teenoorstaande en óf getrifolioleer óf veervormig saamgestel. Hulle is taamlik groot, tot 150 mm lank. Die pinnas se rande is skerp getand. Daar is groot steunblare wat groot, duidelike littetekens laat wanneer hulle afval. Die groeivorm is normaalweg regop maar leun soms oor oor strome.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Die volgende spesies kom in Suid-Afrika voor:

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III" (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 6 Julie 2013.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy