Gaan na inhoud

Inligtingkunde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Inligtingkunde is 'n jong tak van die wetenskap wat fokus op die wisselwerking tussen inligting en kommunikasie asook die invloed van inligtingstegnologie. Die uitruil van inligting tussen individue en organisasies word hiermee vanuit verskillende hoeke bekyk, soos tegnies, kognitief, sosiaal en bedryfskundig.[1] So fokus inligtingkunde op die verkryging, strukturering, organisering, oordrag, stoor en verspreiding van inligting, óf binne 'n bedryfskonteks óf in wetenskaplike navorsing.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Informatiekunde" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Maart 2010. Besoek op 23 Oktober 2011.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy