Lood(II)chloried
Algemeen | |
---|---|
Naam | Lood(II)chloried |
Chemiese formule | PbCl2 |
Molêre massa | 278,1 g/mol |
CAS-nommer | 7758-95-4[1] |
Voorkoms | wit poeier, kleurlose kristalle |
Fasegedrag | |
Strukturbericht | C23 |
Smeltpunt | 501 °C |
Kookpunt | 951 °C |
Digtheid | 5,98 g/cm3 5,85 rel water |
Oplosbaarheid | Ksp = 1,6x10-5 [2] |
Ksp | 1,6 10-5[3] |
Termodinamies | |
ΔfusHɵ | 78,2 J/g |
ΔfHɵ (s) | -359,41 kJ/mol |
ΔfHɵ (l) | -344,26 kJ/mol |
ΔfHɵ (g) | -174,05 kJ/mol |
ΔfGɵ (s) | -314,18 kJ/mol |
ΔfGɵ (l) | -304,22 kJ/mol |
ΔfGɵ (g) | -182,80 kJ/mol[4] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Lood(II)chloried is 'n chemiese verbinding van lood (met oksidasietoestand 2+) met chloor. Dit vorm kleurlose kristalle of 'n wit poeier.
Die stof kan gevorm word deur reaksies soos:[4]
Eienskappe
[wysig | wysig bron]Die stof is taamlik sleg in water oplosbaar. Eenkristalle van hierdie stof kan met 'n sonesmelttegniek (Stockberger-Bridgman) gesuiwer en vervaardig word en hulle vertoon ioniese geleidbaarheid van die anione. Die vorming van 'n defek (leë anioonholte) het 'n aktiveringsenergie van 1,55 eV en die aktivering van migrasie is 0,38 eV. [5]
Lood(II)chlories word as mineraal aangetref: cotunniet, wat 'n struktuur het waarin die taamlik groot Pb2+-ioon -wat nog 'n 6s2-elektronpaar besit- 'n negevoudige omringing deur chloor besit.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ matweb.
- ↑ CHM112 uri.eud.
- ↑ "Solubility Product Constants near 25 °C". University of Rhode Island.
- ↑ 4,0 4,1 "chemistry reference". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2019. Besoek op 22 Julie 2017.
- ↑ Ionic conductivity and anion diffusion in single crystals of lead chloride A.K. Pansare, A.V. Patankar Pramana Mei 1974, 2(5), bls. 282–289.