Mercedes-Benz A-klas
Mercedes-Benz A 200 Sport AMG-lyn (W176) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler AG |
Produksie | 1997–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte motor |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz 190E (W201) |
Die Mercedes-Benz A-klas is 'n kompakte motorvoertuig wat deur die Duitse motorvervaardiger Mercedes-Benz vervaardig word sedert 1997.
Die eerste geslag (W168) is in 1997 vrygestel, die tweedegeslagmodel (W169) verskyn teen laat-2004, en die derdegeslagmodel (W176) is in 2012 vrygestel.
Oorspronklik was dit slegs as 'n vyfdeurluikrug beskikbaar in 1997, die tweede geslag W169 is 'n driedeurluikrug wat ses duim laer as die vyfdeur sit. In die markte waarin die A-klas verkoop word, verteenwoordig dit die intreevlakmodel Mercedes-Benz. Dit is met 68 cm gerek sedert die oorspronklike model, en die 2012-model is nou langer as die eerste geslag B-klas.
Tydlyn van reekse
[wysig | wysig bron]Mercedes-Benz A 140 | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 1997–2004 1999–2005 (Brasilië) |
Montering | Duitsland: Rastatt Brasilië: Juiz de Fora Thailand: Thonburi, Bangkok |
Ontwerper | Steve Mattin (1994) |
Bakstyl | 5-deurluikrug |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Petrol 1.4 M166 (60 kW) 1.6 M166 (60 en 75 kW) 1.9 M166 (92 kW) 2.1 M166 (102 kW) Diesel 1.7 OM668 (44, 55, 66 en 70 kW) |
Ratkas | 5-gang handrat 5-gang outomaties 5-gang semi-outomaties |
Lengte | 3606 mm of 3780 mm (LWB) |
Breedte | 1719 mm |
Hoogte | 1587 mm |
Asafstand | 2423 mm of 2593 mm (LWB) |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2004–2012 |
Montering | Duitsland: Rastatt Thailand: Thonburi, Bangkok |
Bakstyl | 3-deurluikrug 5-deurluikrug |
Spesifikasies | |
Ratkas | 5-gang handrat 6-gang handrat palwissel outomatiese ratkas (CVT) |
Lengte | 3838 mm (2004) 3883 mm (2008) |
Breedte | 1764 mm |
Hoogte | 1593 mm |
Asafstand | 2568 mm |
Mercedes-Benz A 180 BlueEFFICIENCY Urban | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2012-2018 |
Modeljare | 2013-2018 |
Montering | Duitsland: Rastatt Hongarye: Kecskemét[1] Finland: Uusikaupunki[2] Meksiko: Aguascalientes[3] |
Ontwerper | Mark Fetherston (2009) |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 5-deurluikrug |
Platform | Mercedes-Benz W176 |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L of 2.0 L Mercedes-Benz M270 Turbo 1.5 L Renault OM607 diesel I4 1.8 L Mercedes-Benz OM651 diesel I4 2.2 L Mercedes-Benz OM651 diesel I4 |
Ratkas | 6-gang handrat 7-gang outomaties |
Lengte | 4292 mm |
Breedte | 1780 mm |
Hoogte | 1433 mm |
Asafstand | 2699 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Mercedes-Benz B-klas Mercedes-Benz CLA-klas Mercedes-Benz GLA-klas |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler AG |
Produksie | April 2018 – huidig |
Montering | |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | subkompakte medium (C-segment) |
Bakstyl | 5-deur luikrug 4-deur sedan |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing of 4MATIC |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | |
Ratkas |
|
Lengte | 4 419 mm (W177) 4 549 mm (V177) 4 622 mm (Z177) |
Breedte | 1 796 mm |
Hoogte | 1 440 mm (W177) 1 454 mm (Z177) |
Massa | 1 300 – 1 445 kg |
Asafstand | 2 729 mm 2 789 mm (Z177) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz A-klas (W176) |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Kecskemét, Mercedes-Benz Werk" (in Duits). Daimler. 26 September 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2011. Besoek op 26 September 2010.
- ↑ "Valmet Automotive to manufacture the new Mercedes Benz A-Class in Finland" (in Engels). Valmet Automotive. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2017. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Mercedes Expecting to Join Nissan in New Mexican Assembly Complex" (in Engels). TheDetroitBureau.com. 26 Januarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 12 September 2012.
- ↑ "Mercedes Starts A-Class Production; 7 Other Compact Cars Coming". Motor1.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 13 Junie 2018.
- ↑ Patrascu, Daniel (26 Februarie 2018). "Mercedes-Benz to Expand Production in China". autoevolution (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 13 Junie 2018.
- ↑ "Valmet to hire 1,000 in Finland to produce Mercedes-Benz A-Class cars". Yle Uutiset (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2020. Besoek op 13 Junie 2018.
- ↑ "New Mercedes-Benz A-Class Production Starts At Second Plant In Hungary - NDTV CarAndBike". CarAndBike (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 13 Junie 2018.
- ↑ Kable, Greg (1 Februarie 2018). "2018 Mercedes-Benz A-Class revealed - Revealed: Mercedes' all-new A-Class hatchback". Drive (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2019. Besoek op 13 Junie 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mercedes-Benz A-klas.
Mercedes-Benz-modelle |
---|
Passasiersmotors:
A-klas • W168 • W169 • W176 • W177 |
B-klas |
C-klas • W202 • W203 • W204 • W205 |
CL-klas |
CLK-klas |
CLS-klas | Historiese motors: W15 • W136 • W138 (260 D) • W120/W121 • W110 • W111 • W112 • W113 SL • W108 • W114/W115 • W201 • W123 • W124 Waens en Vervoerders:
Citan |
L 319 |
T2 |
MB100 |
Sprinter |
Vito
|
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |