Gaan na inhoud

Rio Haryanto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rio Haryanto

Geboortedatum 22 Januarie 1993 (1993-01-22) (31 jaar oud)
Geboorteplek Soerakarta, Sentraal-Java
Nasionaliteit Vlag van Indonesië Indonesiër
Aktiewe jare 2008–2016
Motornommer 88
Inskrywings 12 (12 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 0
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste F1-wedren 2016 Australiese Grand Prix
Eerste wen 0
Laaste wen 0
Laaste inskrywing 2016 Duitse Grand Prix

Rio Haryanto (gebore 22 Januarie 1993) is 'n Indonesiese Formule Eenrenjaer. Sy debuutren was die 2016 Australiese Grand Prix vir Manor-Mercedes, maar hy moes ongelukkig weens 'n gebrek aan borgskapfondse na die 2016 Duitse Grand Prix uitsit.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Manor F1 team replaces Rio Haryanto with Esteban Ocon" (in Engels). Autosport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2017. Besoek op 10 Augustus 2016.


pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy