Content-Length: 101555 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Gewig

Gewig - Wikipedia Gaan na inhoud

Gewig

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n skaal weeg die gewig van 'n objek

Gewig is die krag waarmee 'n voorwerp na 'n massa toe aangetrek word, as gevolg van swaartekrag. Dit word uitgedruk deur die volgende formule:

Waar:

Die massa van 'n voorwerp is altyd dieselfde waar die gewig afhang van die krag waarmee dit aangetrek word. Byvoorbeeld, die massa van 'n voorwerp is dieselfde op aarde en op Mars, maar omdat die gravitasieversnelling op Mars hoër is as op aarde omdat Mars swaarder as die aarde is, sal die gewig van dieselfde voorwerp op Mars hoër wees.

  1. Die waarde van g wissel tussen 9,7803 m/s2 by die ewenaar tot 9,8322 m/s2 by die pole.

Kyk ook

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Gewig

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy