Toegra
Voorkoms
’n Toegra (Ottomaanse Turks: طغراء) is ’n kalligrafiese seël of handtekening van ’n Ottomaanse sultan wat by alle amptelike dokumente en korrespondensie gevoeg is.
Die toegras van ’n paar sultans
[wysig | wysig bron]-
Die eerste toegra – dié van Orhan I (1326)
-
Die toegra van Süleyman die Manjifieke (1520)
-
Die toegra van Selim III (1789)
-
Die toegra van Mahmoed II (1808)